Van Die Redakteur
Selfs hier waar ek in my tuiskantoor sit en werk aan mooi, kreatiewe tydskrifte, kan ek nie miskyk hoe die wêreld om my verander nie. Wie kan? Terwyl Covid-19 soveel mense van hul geliefdes, hul werk en hul besighede beroof het, lyk dit asof dié wat