Eendrag Maak (steeds) Mag
Middagete se kant op 23 Junie val ons in die pad uit Bloem-fontein met ’n bespreking om die aand op Williston – 650km weg – oor te slaap. Ons wil ’n opwindende ander pad probeer en die GPS spoeg drie moontlike roetes uit. Natuurlik kies ons nié die l