Welkon
Vier-en-twintig… 24 uur in ‘n dag, 24 karaat in suiwer goud, 24 kleppe op die 1HD-VTE Land Cruiser-enjin, 24 biere in ‘n kas… en 24 uitgawes van Avontuur Afrika! Maar hierdie mylpaal bring ons ook by die sogenaamde terrible two’s – of, in ons geval,