Daar Is Soveel Om Te Vier…
Wie ons is, waar ons vandaan kom, wat ons al bereik het en ja, soms verloor het, wat ons bevoorreg is om te sien en te beleef, en dít waarin ons vas glo. Ons almal het ’n behoefte om die lewe te vier, die klein, die groot, die gewigtige en die pretti