Van Die redakteur
Dit was drieuur die middag toe ek met ’n onlangse besoek aan Italië ’n cappuccino bestel. Kliphard nogal. Skandaal! Die mense se nekke ruk omtrent af soos hulle wil sien hoe lyk so ’n oningeligte, kultuurlose straniera (uitlander). Koffie met melk is