Umwelt – “Bewustelike omgewing”
Een ding waarvan jy seker kan wees wanneer jy ‘n veldgids word, is dat jy op ‘n daaglikse basis mense van verskillende kulture en agtergronde sal moet onthaal. Soms slaan jy die boerpot en kry gaste by wie jy sommer dadelik aanklank vind, maar daar i