Wolverlief
Het jy geweet daar is ’n Karoo Winter Wol-fees? Dit word vanjaar van 22 tot 25 Junie op Middelburg in die Karoo gehou. En dis nie net vir wolliefhebbers nie, maar ’n kuierkans vir almal wat ’n sagte plek het vir dié mooi deel van ons land. Navrae: mi