Toast Aan Die Woord
Waar begin en eindig “die Karoo”? Hierdie is ’n lekker vraag vir laataand om die kampvuur iewers anderkant Williston in die Bo-Karoo – of is dit in die Hardemanskaroo? Daar is stukkies Karoo in die Vrystaat, Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap, maar as