Peter Veldsman 1942 – 2024
Sy naam was sinoniem met SARIE. Die tydskrif se eerste gróót kosredakteur. Sy koskennis was indrukwekkend, sy lewe kleurryk en sy wyshede en raad kon ons koester. Ons groet jou, Peter. Jy sal altyd deel wees van SARIE se merkwaardige storie en Suid-A