Discover this podcast and so much more

Podcasts are free to enjoy without a subscription. We also offer ebooks, audiobooks, and so much more for just $11.99/month.


ratings:
Length:
8 minutes
Released:
Aug 20, 2021
Format:
Podcast episode

Description

Scrum Byeenkomstighede
Die Sprint is 'n houer vir alle ander geleenthede. Elke byeenkomstigheid in Scrum is 'n formele geleentheid om Scrum-artefakte te inspekteer en aan te pas. Hierdie geleenthede is spesifiek ontwerp om die vereiste deursigtigheid moontlik te maak. Versuim om enige byeenkomstigheid soos voorgeskryf te hou, lei tot verlore geleenthede om te inspekteer en aan te pas. Scrum byeenkomstighede word gebruik om n reëlmaat te bewerkstellig en om die behoefte aan vergaderings wat nie in Scrum omskryf word nie, te beperk.
Optimaal, word alle byeenkomstighede op dieselfde tyd en plek gehou om die kompleksiteit te verminder.
Die Sprint
Sprints is die hartklop van Scrum, waar idees in waarde verander word.
Dit is byeenkoms met 'n vaste tydperk van een maand of minder om konsekwentheid te skep. 'n Nuwe Sprint begin onmiddellik na afloop van die vorige Sprint.
Al die werk wat nodig is om die Produkdoelwit te bereik, insluitend Sprint Beplanning, Daaglikse Scrums, Sprint Hersiening, en Sprint Terugskou, vind binne Sprints plaas.
Tydens die Sprint:
● Geen veranderinge word aangebring wat die Sprint Doelwit in gevaar stel nie
● Kwaliteit daal nie
● Die Produkagterstand word verfyn soos nodig
● Die omvang kan met die Produk-eienaar uitgeklaar en heronderhandel word namate meer geleer word

Sprint Planning spreek die volgende onderwerpe aan:
Onderwerp Een: Waarom is hierdie Sprint waardevol?
Die Produk-eienaar stel voor hoe die produk se waarde en nut in die huidige Sprint verhoog kan word.
Onderwerp Twee: Wat kan in hierdie sprint gedoen word?
Deur besprekings met die Produk-eienaar kies die ontwikkelaars items uit die Produkagterstand om in die huidige Sprint in te sluit. Die Scrum-span kan hierdie items verfyn tydens hierdie proses, wat begrip en vertroue verhoog.
Onderwerp Drie: Hoe sal die gekose werk gedoen word?
Vir elke geselekteerde produkagterstand-item beplan die ontwikkelaars die werk wat nodig is om 'n toename te skep wat voldoen aan die definisie van gedaan.

Daaglikse Scrums verbeter kommunikasie, identifiseer hindernisse, bevorder vinnige besluitneming en elimineer gevolglik die behoefte aan ander vergaderings.
Die Daaglikse Scrum is nie die enigste geleentheid waar ontwikkelaars hul plan kan aanpas nie.
Sprint Hersiening
Die doel van die Sprint Hersiening is om die uitslag van die Sprint te inspekteer en toekomstige aanpassings te bepaal.

Die Scrum-span identifiseer die nuttigste veranderinge om die doeltreffendheid daarvan te verbeter. Die mees effektiewe verbeterings word so spoedig moontlik aangespreek. Hulle kan selfs by die Sprint-agterstand gevoeg word vir die volgende Sprint.
Die Sprint Terugskou sluit die Sprint af. Dit word tot 'n maksimum van drie ure vir 'n Sprint van een maand aangebied. Vir korter Sprints is die byeenkoms gewoonlik korter.

Aleph Technologies specializes in providing hands-on classroom-based and onsite IT certification training courses taught by expert instructors with practical industry experience. Classes span focuses on Business Analysis, Health Insurance & Systems Domain, IT Project Management, and IT Services with emphasis on Certified #SCRUM Master, #ScaledAgile #Certifications in Dallas and leadership roles in #Agile development. Since 2000, over 3000 course participants from more than 100 organizations across the globe have enhanced their skills through intensive, applicable exercises and education.

https://www.aleph-technologies.com/
https://www.aleph-technologies.com/ev...
https://www.aleph-technologies.com/co...
https://www.aleph-technologies.com/tr...

We guide you through your #Agile Transformation.

Reap the benefits of Aleph Technologies’ expertise applying #Agile methods and solutions. We will be your guide and mentor through your business’s #Agile transformation and align you with a trajectory of growth that maintains strategic priorities. The benefits of an #Agile transformation include dramatic improvements to delivery effectiveness, shortened time cycles, and
Released:
Aug 20, 2021
Format:
Podcast episode

Titles in the series (100)

Aleph Technologies is a premier IT training and staffing group with state of the art facilities based in Dallas, Texas. Aleph Technologies specializes in providing hands-on classroom based and onsite IT certification training courses taught by expert instructors with practical industry experience. Classes span focuses on Business Analysis, Health Insurance & Systems Domain, IT Project Management, and IT Services with emphasis on Certified SCRUM Master, Scaled Agile Certifications in Dallas and leadership roles in Agile development.