Discover this podcast and so much more

Podcasts are free to enjoy without a subscription. We also offer ebooks, audiobooks, and so much more for just $11.99/month.

Boots & Alles - Episode 5 - Stephan Lewies

Boots & Alles - Episode 5 - Stephan Lewies

FromBoots & Alles Podcast


Boots & Alles - Episode 5 - Stephan Lewies

FromBoots & Alles Podcast

ratings:
Length:
51 minutes
Released:
Jul 27, 2023
Format:
Podcast episode

Description

Episode 5 is live!
Die Springbok en Harlequins-kaptein Stephan Lewies gesels bietjie hierdie week met ons op die podcast. Hy deel ‘n paar classic stories van sy tyd in Engeland en vertel hoe Joe Marler perongeluk in ‘n Covid Testing Centre op Twickenham Stoop geslaap het die aand wat Quins die Gallagher gewen het. Hy deel ook hoe incredible sy Springbok debut was in 2014.
Nick, Andy en Dan kyk dan bietjie na Springbokspan vir Saterdag se toets teen Argentinië en gee elkeen hul predictions vir die game.
Sit maar solank jou bier op ys vir die naweek en kom luister saam na ‘n baie snaakse episode.
Released:
Jul 27, 2023
Format:
Podcast episode

Titles in the series (19)

Afrikaanse rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer ?? Aandbieders: - Nicolaas Barnard - Andre Huisamen - Daniel Swiegers - Neil Els